Klein Verbond-Theuns Jordaan

歌手 : Theuns Jordaan
专辑 : Vreemde Stad
语种 : 英语
时长 : 04:15

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Klein Verbond-Theuns Jordaan 文本歌词

Klein Verbond - Theuns Jordaan
Vanoggend sien ek weer
Die son het klaar sy plan beraam
Ek hoor steeds jou stem ek onthou nog jou naam
Net die kaggel is nog hier om te luister na my saak
Want ek wonder wat dit is wat jou vir my so deksels mooi maak
Versigtig om te sê dat dit jou oë is
Ek wonder of dit regtig net jou mond is
Te bang om te bely dat dit jou stem is
En ek weet tog dat dit alles maar net buite is
Hoor jy my stem
Ken jy my naam
Praat tog met my
Ek wil jou verstaan
Hoor jy my stem
Ken jy my naam
Praat tog met my
Want eks ook maar skaam
Die eenvoud van jou naam hoor ek in elke geluid
Die mooi staan in jou skoene ek het klaar besluit
Dit alles kom nou skielik so maklik uit
Dis tog net woorde maar die pen was toegesluit
Ek weet ek's maar stadig en jy hou die tyd
Maar wys my jou trane wat soos druppels lyk
Onthou nog jou stem ek ken jou profiel
Ek't ook in stofpad en hy's ook verniel
Hoor jy my stem
Ken jy my naam
Praat tog met my
Ek wil jou verstaan
Hoor jy my stem
Ken jy my naam
Luister na my
Net jy sal verstaan
Ek hou ook tyd en dit stap ook aan