Hillbrow-Theuns Jordaan
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Hillbrow-Theuns Jordaan 文本歌词
Hillbrow - Theuns Jordaan
Ou man sit by die straatkafees
En kyk al die mense loop heen en weer
Boemelaars raas by die wimpy bar
En fontana is oop tot laat in die aand
Kaalvoet kinders in die straat wys parkeerplek aan
En hou dan die hand hou dan die hand
Hou oop die hand
En gee gee gee gee gee gee
Jou sente jou drome jou klere vol gate
Gee jou hart vir hillbrow
Ja gee jou hart vir hillbrow
In quartz straat hoor ek n meisie my roep
Daar s n hare krishna wat vra wat ek soek
En ken ek vir Jesus vra n man op die stoep
Tussen hillbrow records en estoril books
En dis lank na twaalfuur
En die hillbrow toring stuur
Sy seine in die nag sy sein in die nag
Sy sein vir die junkies wat wag o
En gee gee gee gee gee gee
Jou sente jou drome jou toekoms vol gate
Gee jou hart vir hillbrow
Gee jou hart vir hillbrow
En die ligte gaan aan in die chelsea hotel
En stemme en musiek klink in elke woonstel
Ons sit in die son nos drink wyn
Ons survive met n helse lot pyn in hierdie land ja
Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef
Op die een wat kry wat hy vra ja
En gee gee gee gee gee gee
Jou sente jou drome jou toekoms vol gate
Gee jou hart vir hillbrow
Gee jou hart vir hillbrow
En gee gee gee gee gee gee
Jou sente jou drome jou toekoms vol gate
Gee jou hart vir hillbrow
Ja gee jou hart vir hillbrow
Hillbrow-Theuns Jordaan 推荐歌曲
Hillbrow专辑下载
(2006-01-16)