Lalie-Theuns Jordaan
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Lalie-Theuns Jordaan 文本歌词
Lalie - Theuns Jordaan
Lalie jy't vir my gesê so lank soos die lepel in die pappot lê
Solank soos ouma nog kleinkinders wil hê sal jy my by jou laat lê
Lalie nou's dit donker maan en daar's goed wat ek nie kan verstaan
Wat nou gebeur het was mos nooit ons plan
Lalie jy weet jy erf my van
Lalie amper is nie stamper en wie dra nou jou yellow jumper
Daar's 'n nuwe sticker op jou bumper daar's 'n ander ou wat jou nou pamper
Jou boyfriend dra jou rose aan maar roos blare sal gou vergaan
En stadsgedruis mos straks verslaan soos seker soos die lepel innie pappot staan
Ek sien jou sondags oppie stoep en ek weet jy
Jy hoor die dorpseuns roep
Lalie lalie kom tog terug true love is duur om te koop
Lange nagte's jy al fort lange dae wat weke word
Ons pap begin al koud word innie pot lalie life is gans te short
Lalie kom terug na die veld toe
Stuur hom terug na die land van geld toe
Ek was van toeka af jou held toe lalie stuur hom na sy hel toe
Lalie jy't vir my gesê so lank soos die lepel in die pappot lê
So lank soos ouma nog kleinkinders wil hê sal jy my by jou laat lê