Skielik Is Jy Vry-Theuns Jordaan
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Skielik Is Jy Vry-Theuns Jordaan 文本歌词
Skielik Is Jy Vry - Theuns Jordaan
As niemand van jou hoor nie
As niemand van jou weet nie
Kan jy tog niks verloor nie
Kan niemand jou vergeet nie
As niemand jou bemin nie
As niemand jou ooit raak nie
Kan niemand trou versin nie
Kan niemand jou versaak nie
Dis tog so eenvoudig
Disjy alleenlik jy
En die groter sorge gaan vanself verby
Niks om te verhaal nie
Net die vrede bly
Niks om te betaal nie
En skielik is jy vry
As jy op niemand leun nie
En niks van iemand vra nie
Hoef niemand jou te steun nie
Hoef niemand jou te dra nie
Dis tog so eenvoudig
Disjy alleenlik jy
En die groter sorge gaan vanself verby
Niks om te verhaal nie
Net die vrede bly
Niks om te betaal nie
En skielik is jy vry
Dis tog so eenvoudig
Disjy alleenlik jy
En die groter sorge gaan vanself verby
Niks om te verhaal nie
Net die vrede bly
Niks om te betaal nie
En skielik is jy vry
Dis tog so eenvoudig
Disjy alleenlik jy
En die groter sorge gaan vanself verby
Niks om te verhaal nie
Net die vrede bly
Niks om te betaal nie
En skielik is jy vry