Vreemde Stad-Theuns Jordaan

歌手 : Theuns Jordaan
专辑 : Vreemde Stad
语种 : 英语
时长 : 02:57

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Vreemde Stad-Theuns Jordaan 文本歌词

Vreemde Stad - Theuns Jordaan
Donker word die lug se blou
Ek sit hier in my flat alleen
Die lug is vars die reën is stil
Die aand se woel het skaars begin
Ek's vreemdeling in vreemde stad
Niks branders oorkant hierdie pad
My deur staan heeldag wawyd oop
Maar nog net stilte het hier ingeloop
Jou trane oor die telefoon
Ek weet dis my verdiende loon
My grootste fout ek word ook oud
Het jou laat agterbly om te wag vir my
As alles om jou wegraak
En die wêreld jou maar min traak
As die mure om jou begin kraak
Die gemmerbrandewyn min raak
Tussen stegies en geboue
In burnettstraat se oggendkoue
Word die wedloop tot stop gedwing
Dan kom die stilte wat jou huis toe wil bring
Jou trane oor die telefoon
Ek weet dis my verdiende loon
My grootste fout ek word ook oud
Het jou laat agterbly om te wag vir my
Jou trane oor die telefoon
Ek weet dis my verdiende loon
My grootste fout ek word ook oud
Het jou laat agterbly om te wag vir my
Het jou laat agterbly om te wag vir my