Namibsroos-Theuns Jordaan
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Namibsroos-Theuns Jordaan 文本歌词
Namibsroos - Theuns Jordaan
Jy was ysig in die koue
Jou hande in jou hoed
Jou jas tot bo geknoop
Jou glimlag soet
In die ego van jou wegstap
In die woorde van jou groet
Lê beloftes van jou omdraai en na my soek
Bring vir my 'n namibsroos
Bring haar na my toe
Tafelberg die roep my
Oral waar ek gaan
As jy eendag op 'n reëndag
Op 'n grou en eensaam sondag
Voor my deur kom wag
Sou ek jou eensklap wegvat deur die lug of met die langpad
Na 'n somer visioen
Waar ek jou sal soen
Bring vir my 'n namibsroos
Bring haar na my toe
Tafelberg die roep my
Reguit na jou toe
As jy eendag weer wil praat
Die geheime in jou loslaat
Vir my 'n boodskap bring
Sou ek dit sing
En jy vra my oor ons môre
Sal ons gister weer kan terug kry
Soos misreën in die oggend kleef jy aan my
Bring vir my 'n namibsroos
Bring haar na my toe
Tafelberg die roep my
Oral waar ek gaan
In die weelde wat my bybly
In drome staan jy voor my
In die oestyd van die liefde
Waar ek jou kry
In die myle wat verby gaan deur die ure wat ons saam kry
In 'n sonneblom seisoen is ons versoen
Bring vir my 'n namibsroos
Bring haar na my toe
Tafelberg die roep my
Reguit na jou toe
Stuur vir my 'n bottelbrief jou hart se serenade
Die branders sal dit bring
In die warm van jou woorde
Voltyd van my gemoed
Sou jy dit als verstaan as ek nader gaan
En sou jy by my staan in glimlag en in trane
Sou jy by my staan
Bring vir my 'n namibsroos
Bring haar na my toe
Sonneblom seisoen
Tafelberg die roep my
Reguit na jou toe
Sonneblom seisoen
Bring vir my 'n namibsroos
Bring haar na my toe
Sonneblom seisoen
Tafelberg die roep my
Na sonneblom seisoen
Namibsroos-Theuns Jordaan 推荐歌曲
Seisoen专辑下载
(2009-07-22)