Sing Vir Liefde-Karlien Van Jaarsveld
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Sing Vir Liefde-Karlien Van Jaarsveld 文本歌词
Sing Vir Liefde (为爱歌唱) - Karlien Van Jaarsveld
Written by:Johan Vorster/Christoph Kotze
My vriende dis tyd om te lewe
As ons net mekaar kan vergewe
Gryp nou jou naaste se hand en
Dans op die maat v an jou hart
Ons kyk al te lank oor die pad
Sonder om ander te help
Maak toe jou oë vat die tree die tree wat die vrede sal maak
Sing vir liefde sing
Die tyding wat ons bring
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin
Breek nou die kettings wat terughou
En staanop in die naam v an saambou
Dit vat nie veel om te wys om my te oortuig dat ons is okay
Jy is 'n baken v an vrede
'N flitslig wat skyn vir die here
Die berge en dale sal hoor 'n nuwe begin lê nou voor
Sing vir liefde sing
Die tyding wat ons bring
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin
Sing vir liefde sing
Die tyding wat ons bring
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin
My vriende dis tyd om te lewe
As ons net mekaar kan vergewe
Sing vir liefde sing
Die tyding wat ons bring
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin
Sing vir liefde sing
Die tyding wat ons bring
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin
Sing vir liefde sing
Die tyding wat ons bring
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin
Sing Vir Liefde-Karlien Van Jaarsveld 推荐歌曲
Sing Vir Liefde专辑下载
(2017-04-21)