Ek's Joune-Karlien Van Jaarsveld
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Ek's Joune-Karlien Van Jaarsveld 文本歌词
Ek's Joune (我属于你) - Karlien Van Jaarsveld
Written by:Johan Oberholzer
Jy was perfek vir my toe raak ek lief vir jou
Toe ek die foute sien toe hou ek meer van jou
My moeilikste totsiens en beste hallo
Ek het so lank gesoek en hier is dit nou
Hier is dit nou
Jou arms is die beste huis wat ek ooit sal kan kry
Jou oë kyk met meer liefde as wat iemand kan aan my
Jou lipe sê die mooiste dinge wat jy ooit sal kry
Jy voel meer natuurlik as die skadu langs aan my
Ek's joune ek's joune ek's joune
Dink elke dag ons kan nie beter lief hê nie
Maar more is dit meer as wat ons nou het hier
Wil nie net die eerste wees maar ook jou laaste
En as die einde kom soek ek jou naaste aan my
Ek soek jou langs aan my
Jou arms is die beste huis wat ek ooit sal kan kry
Jou oë kyk met meer liefde as wat iemand kan aan my
Jou lipe sê die mooiste dinge wat jy ooit sal kry
Jy voel meer natuurlik as die skadu langs my
Ek's joune ek's joune ek's joune
Jy was perfek vir my toe raak ek lief vir jou
Toe ek die foute sien toe hou ek meer van jou
My moeilikste totsiens en beste hallo
Ek het so lank gesoek en hier is dit nou
Jou arms is die beste huis wat ek ooit sal kan kry
Jou oë kyk met meer liefde as wat iemand kan aan my
Jou lipe sê die mooiste dinge wat jy ooit sal kry
Jy voel meer natuurlik as die skadu langs aan my
Ek's joune ek's joune ek's joune
Ek's Joune-Karlien Van Jaarsveld 推荐歌曲
Sing Vir Liefde专辑下载
(2017-04-21)