My Kruis-Karlien Van Jaarsveld

专辑 : Sing Vir Liefde
语种 : 纯音乐
时长 : 03:35

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT My Kruis-Karlien Van Jaarsveld 文本歌词

My Kruis (我的十字架) - Karlien Van Jaarsveld
Written by:Karlien Van Jaarsveld
Nooit het ek geweet hoe seer dit als sal maak nie
Nooit het ek besef hoe ek terug sal moet staan nie
En toekyk hoe die wêreld als om ons verskeur
So baie het gebeur
Ek voel alleen op hierdie grondpad met mense' oë op my
Wat toe kyk wat ek verkeerd doen en of ek terug gaan baklei
Die oë deursoek die aarde om te sien wat opreg is
Maar niks word gekry
God red my uit uit hierdie sirkus bedryf
Met mense se oë die heeltyd op my
God maak my sterk vir wat nog voorlê vir ons
Ek dra my kruis met 'n frons
Daars 'n storie in my met die woorde geskryf
In die notes op my iphone waar ek soms terug baklei
Wat die mense nooit sal lees nie
Want wat hulle nie weet nie sal niemand kan nie verskeur nie
God red my uit uit hierdie sirkus bedryf
Met mense se oë die heeltyd op my
God maak my sterk vir wat nog voorlê vir ons
Ek dra my kruis met 'n frons
En al het ek seerkry sal dit ook verby gaan
Al sal daar leuns bly sal ek kan sterk staan
Want u red my uit here u hoor my