Waterval-Karlien Van Jaarsveld
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Waterval-Karlien Van Jaarsveld 文本歌词
Waterval (瀑布) - Karlien Van Jaarsveld
Written by:Christoph Kotze
Jy tel my op jy sit my neer
Jy hou my vas as die donker my lig wil steel
Ek voel jou hart styf teen my klop
My wereld draai om jou en dit sal nie stop
Jy is die woorde na die stilte en die stilte na die woord
Jys n waterval wat deur my val en jy is
Jy is die een wat my verstaan
Jys n weerlig straal wat voor my slaan en jy is
Jy is die een wat my verstaan
Jys n waterval
Jys n waterval
En as ek in gee gee jy nooit in nie
Daar waar ek eindig sal jy begin
Ek was gebreek jyt my gebou
Ek sien ons ou dag met my arms om jou
Jy is die woorde na die stilte en die stilte na die woord
Jys n waterval wat deur my val en jy is
Jy is die een wat my verstaan
Jys n weerlig straal wat voor my slaan en jy is
Jy is die een wat my verstaan
Jys n waterval
Jys n waterval
Jys n waterval wat deur my val en jy is
Jy is die een wat my verstaan
Jys n weerlig straal wat voor my slaan en jy is
Jy is die een wat my verstaan
Jys n waterval
Jys n waterval
Waterval-Karlien Van Jaarsveld 推荐歌曲
Sing Vir Liefde专辑下载
(2017-04-21)