Opmaak-Karlien Van Jaarsveld
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Opmaak-Karlien Van Jaarsveld 文本歌词
Opmaak (格式化) - Karlien Van Jaarsveld
Written by:Johan Oberholzer
Wie gaan eerste jammer sê
Of gaan jy op die bank bly lê
Ons wil nie meer die stilte hê nie
So gaan jy eerste jammer sê
Ons hou op dan gebeur dit weer
Sou dink ons het ons les geleer
Maar ons kan onsself net nie keer
Ek soek jou meer jy soek my meer
Kom ons baklei sodat ons op kan maak
Jy sê eks oulik as ek kwaad raak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie
Baklei sodat ons op kan maak
Kom ons baklei sodat ons jammer sê
Sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud raak
Kom ons baklei sodat
Kom ons baklei sodat ons opmaak
Kyk gou vining in my oë
Sodat jy weer jouself verloor
Jy stry daarteen maar jy gee oor
So kyk gou vining in my oë
Ons hou op dan gebeur dit weer
Sou dink ons het ons les geleer
Maar ons kan onsself net nie keer
Ek soek jou meer jy soek my meer
Kom ons baklei sodat ons op kan maak
Jy sê eks oulik as ek kwaad raak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie
Baklei sodat ons op kan maak
Kom ons baklei sodat ons jammer sê
Sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud raak
Kom ons baklei sodat
Kom ons baklei sodat ons opmaak
Ons hou op dan gebeur dit weer
Sou dink ons het ons les geleer
Maar ons kan onsself net nie keer
Ek soek jou meer jy soek my meer
Kom ons baklei sodat ons op kan maak
Jy sê eks oulik as ek kwaad raak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie
Baklei sodat ons op kan maak
Kom ons baklei sodat ons jammer sê
Sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud raak
Kom ons baklei sodat
Kom ons baklei sodat
Kom ons baklei sodat ons op kan maak
Jy sê eks oulik as ek kwaad raak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie
Baklei sodat ons op kan maak
Kom ons baklei sodat ons jammer sê
Sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud raak
Kom ons baklei sodat ons opmaak
Opmaak-Karlien Van Jaarsveld 推荐歌曲
Sing Vir Liefde专辑下载
(2017-04-21)