Tyd en Dae-Coenie De Villiers
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Tyd en Dae-Coenie De Villiers 文本歌词
Tyd en Dae - Coenie De Villiers
Die jeug verblind sy eienaar teen tyd;
Die dae bly lank die horison bly wyd
Daar is veer in elke tred
Daar is buit in elke bed
En die lewe ongerep en ongelslyt
En dan is daar die jare tussen-in
Dis nie die einde nie
Maar ver verby begin;
Die impotente vrees
Oor wat nog kom
Oor wat sal wees
Word dringend dan
Die soeke na die sin
En skielik is jy hoogstens
Nie meer jonk nie
En al soek jy vind jy
Nimmer meer die vonk nie;
Dis nie meer geld en die
Vergaar daarvan wat tel nie
Dis nie die liefde of die soek
Daarna wat kwel nie -
Want as jy terugkyk oor
Die jare van jou lewe
Word die sondes van die
Vaders tog vergewe;
Want hier vanaf die
Einders van die tyd
Verlos van kommer
En van pyn en van verwyt
Bly net die deernis oor
En dis wat jy verstaan:
Dat net die deernis teen
Die Donker bly bestaan
Tyd en Dae-Coenie De Villiers 推荐歌曲
Amper Alleen专辑下载
(2009-08-01)