Hier By My-Coenie De Villiers

歌手 : Coenie De Villiers
专辑 : Amper Alleen
语种 : 英语
时长 : 03:22

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Hier By My-Coenie De Villiers 文本歌词

Hier By My - Coenie De Villiers
Daar is oorloë
En gerugte van oorloë
Skrapnel so word vertel
Lê die wêreld vol
Die swendelaars word kwytgeskeld
En haat en nyd met haat vergeld
En die wêreld tel sy
Munte een vir een
Maar hier by my my lief
Is daar skuiling teen die wind
Word 'n grootmens weer 'n kind
Word die wysheid weer onskuldig
Want hier by my my lief
Word die winter weer 'n somer
Word die mens desnoods 'n dromer
Wat die landskap van
Die hart oplaas verken
Daar is veldslae
Sonder oorsaak sonder rede
En 'n wêreld wat verslae
Deur die lang nag waak
Maar die môre bring weer nuwe leed
Want die vrede is reeds lank vergeet
Ja die wêreld tel sy munte
Een vir een
Maar hier by my my lief
Is daar skuiling teen die wind
Word 'n grootmens weer 'n kind
Word die wysheid weer onskuldig
Want hier by my my lief
Word die winter weer 'n somer
Word die mens desnoods 'n dromer
Wat die landskap van
Die hart oplaas verken
Want stryd het die beleid geword
Het die credo van ons tyd geword
Wees gewapen
Wees gepantser wees paraat
Wees paraat wees paraat
Maar hier by my my lief
Is daar skuiling teen die wind
Word 'n grootmens weer 'n kind
Word die wysheid weer onskuldig
Want hier by my my lief
Word die winter weer 'n somer
Word die mens desnoods 'n dromer
Wat die landskap van
Die hart oplaas verken