Die See by Paternoster-Coenie De Villiers/Errol Dyers

专辑 : Hartland
语种 : 英语
时长 : 04:20

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Die See by Paternoster-Coenie De Villiers/Errol Dyers 文本歌词

Die See by Paternoster - Coenie De Villiers/Errol Dyers
Die see by paternoster
Is 'n ander see meneer
Hierlangs ken hy wind en reën en ken hy stormweer
Wat grys en koud kombers maak
'N visser nederig hou
Ja hierdie is 'n see meneer
Selfs soeter as 'n vrou
Die see hier by saldanha
Het 'n hart meneer ek sweer
Hy wis alles van verlange ken die eensaamheid se seer
En as die skuite iewers dobber
Op die branding van die baai
Gee hy kreef diep uit sy brandkluis
Ja daar's vis hier op ons kaai
Kom lê vanaand by my my lief
Die see sal aanhou dreun
Ja lê vanaand by my my lief
Die mishoring sal kreun
En diep diep in die nanag steeds
Die morester bly roep
Deurnag wieg my bootjie
In die donker langs jou sloep
In jacobsbaai se see meneer
Kan jy jou nette sprei
Laat sak maar deur die deining
Ja daar's vis in die kontrei
Die hemel word 'n koepel
Waaronder ons kan werk
Die see word hier 'n katedraal
En die oseaan ons kerk
Kom lê vanaand by my my lief
Die see sal aanhou dreun
Ja lê vanaand by my my lief
Die mishoring sal kreun
En diep diep in die nanag steeds
Die morester bly roep
Deurnag wieg my bootjie
In die donker langs jou sloep
Luister na die see my kind
En luister na die wind
Jou hart sal hier kom nesmaak
En die weskus aan jou bind aan jou bind
Kom lê vanaand by my my lief
Die see sal aanhou dreun
Ja lê vanaand by my my lief
Die mishoring sal kreun
Kom lê vanaand by my my lief
Die see sal aanhou dreun
Ja lê vanaand by my my lief
Die mishoring sal kreun
En diep diep in die nanag steeds
Die morester bly roep
Deurnag wieg my bootjie
In die donker langs jou
Father nos dead
Donker langs jou sloep

Die See by Paternoster-Coenie De Villiers/Errol Dyers 推荐歌曲