Calvyn De Wet Van Zyl-Coenie De Villiers/Errol Dyers

专辑 : Hartland
语种 : 英语
时长 : 04:01

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Calvyn De Wet Van Zyl-Coenie De Villiers/Errol Dyers 文本歌词

Calvyn De Wet Van Zyl - Coenie De Villiers/Errol Dyers
Calvyn de wet van zyl
Was 'n boer in murg en been
Met 'n sluimerende droom
Van 'n land wat sonder skroom
Onbesmet is
Dear 'n donker ideaal
Onbesmet is
Dear 'n donker ideaal
Calvyn de wet van zyl
Koop 'n musgrave 303
Wat hy bêre in sy kas
Met patrone in sy tas
Langs sy oupa se geskifte bandolier
Langs sy oupa
Se geskifte bandolier
Hier by die barrikade
Is daar bitter min genade
Dis waarom ons glo dis waarom ons bid
Want wat kan groter wees
As die stil en donker vrees
Wat maak dat ek my land verweer
Die nag oor afrika will keer
Want swart bly altyd swart
En wit bly wit
So marsjeer ons in gelid
Want swart bly altyd swart
En wit bly wit
So marsjeer ons in gelid
Calvyn de wet van zyl
Drink brandewyn en coke
En beskryf die paradys
Wat uit die chaos
Sal verrys
Ná die afloop van 'n blanke coup d'etat
Ná die afloop van 'n blanke coup d'etat
Calvyn de wet van zyl weet die land is duur gekoop
Daarom word hy meer paraat
Dra hy 'n wapen selfs op straat
Teen die bose oormag van die swart gevaar
Teen die bose oormag van die swart gevaar
And I say
Hier by die barrikade
Is daar bitter min genade
Dis waarom ons glo dis waarom ons bid
Want wat kan groter wees
As die stil en donker vrees
Wat maak dat ek my land verweer
Die nag oor afrika will keer
Want swart bly altyd swart
En wit bly wit
So marsjeer ons in gelid
Want swart bly altyd swart
En wit bly wit
So marsjeer ons in gelid
Gelid

Calvyn De Wet Van Zyl-Coenie De Villiers/Errol Dyers 推荐歌曲