Trigger-happy-Eddie Wilkinson/Errol Dyers/Coenie De Villiers
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Trigger-happy-Eddie Wilkinson/Errol Dyers/Coenie De Villiers 文本歌词
Trigger-happy - Eddie Wilkinson/Coenie De Villiers
Ek's 'n doogewone ou met 'n doodgewone vrou
Voor my venster is daar tralies wat sal hou
In my erf het ek 'n pitboel met 'n duidelike doel
Wie nie hoor sal uitendelik moet voel
Daar is doringdraad gespan
Op elke muur net waar ek kan
Daar is ligte en sirenes op my dak
Daar's ook tralies voor die deur
Want wie weet wat kan gebeur
Wees paraat ou maat of jy is in die
Ek het twee kinders en 'n tjor
En 'n magnum forty four
Elke sondag braai ek vleis hier in my tuin
Ja die toekoms is nou helder
Met my vinger op die sneller
Jy kan kwalik sê 'n mens is trigger happy
Ek het 'n panic button hier
Op my geweer is 'n visier
Ons is gereed as jy kom lol hier in die nag
Daar is 'n gaatjie in my deur
Om flink en vinnig te bespeur
Wie op die drumpel aan die buitekant dalk wag
Ons word gereeld gepatroleer
Want die buurtwag het geleer
'n grendel is eenvoudig nie genoeg nie
Hulle sê be safe be wise
Lock your car immobilise
As jy nie môreoggend dalk wil werk toe stap nie
Ek het twee kinders en 'n tjor
En 'n magnum forty four
Elke sondag braai ek vleis hier in my tuin
Ja die toekoms is nou helder
Met my vinger op die sneller
Jy kan kwalik sê 'n mens is trigger happy