Laat Die Kindertjies-Coenie De Villiers

歌手 : Coenie De Villiers
专辑 : Amper Alleen
语种 : 英语
时长 : 03:58

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Laat Die Kindertjies-Coenie De Villiers 文本歌词

Laat Die Kindertjies - Coenie De Villiers
'N Meisietjie stap uit Saigon
Met rook wat om haar walm
Sy ken reeds vroeg die dood wat kleef -
Hul noem dit hier napalm
'N Seuntjie met die Dawidster
Dra saam met hom die vrees
Dat die teken teen die deur dalk weer
'N hakekruis kan wees
In die branding van ons oorloë
Aan die kantlyn van die stryd
Is 'n leërskare kinderoë
Wat jou en my verwyt;
Maar as jy fyn sou luister
Bo die gedreun van tenk en bom
Hoor jy iemand dringend fluister:
"Laat hul dan na my toe kom "
Na my toe kom
In Afrika se donker hart
Is die coup d'etat verby:
'N moeder steek die grens oor
Met 'n kleuter aan haar sy
In Ulster weet die kinders
Hoe 'n landmyn kan verras;
Hoe vinnig die inferno
Selfs soldate kan veras
In die branding van ons oorloë
Aan die kantlyn van die stryd
Is 'n leërskare kinderoë
Wat jou en my verwyt;
Maar as jy fyn sou luister
Bo die gedreun van tenk en bom
Hoor jy iemand dringend fluister:
"Laat hul dan na my toe kom "
Na my toe kom
'N Loopgraaf word die woning
Vir die kinders van Beiroet
Waar die veldslag
Deur gebou-spelonke
Daagliks om hul woed
In verre Kampuchea
Skuil 'n seuntjie in die woud;
Hy sien hoedat sy dorpie brand -
Hy's jonk sy oë is oud
In die branding van ons oorloë
Aan die kantlyn van die stryd
Is 'n leërskare kinderoë
Wat jou en my verwyt;
Maar as jy fyn sou luister
Bo die gedreun van tenk en bom
Hoor jy iemand dringend fluister:
"Laat hul dan na my toe kom "
Na my toe kom