Kaddisj-Coenie De Villiers

歌手 : Coenie De Villiers
专辑 : Amper Alleen
语种 : 英语
时长 : 02:04

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Kaddisj-Coenie De Villiers 文本歌词

Kaddisj - Coenie De Villiers
Sal iemand iewers êrens
Tog 'n kaddisj aan haar opdra
As sy nie meer kan lag nie
Of haar oumenshande brei nie;
As sy nie meer die Sabbat
Met haar blinde oë berei nie
Sy was ook eenmaal jonk dis waar
En iemand in die dorp het haar
Leer liefkry en haar soene
Was die voorwinter-lemoene
Uit die boorde van die berg:
'N bietjie skugter maar reeds soet
En so is sy dan teobetrou
En skielik was die kind 'n vrou;
Ja so word sy 'n ryp granaat
-die donker vrug
Met bloedrooi saad-
En so gedy die adamsvy:
Nou wyser maar nog soet
Seisoene kantel een vir een
En skielik was sy weer alleen;
Die luike bly geslote
En die wingerd het sy lote
Om die silwerblaar-olyf laat rank:
Tyd maak tog die vrugte vrank
Sal iemand iewers êrens
Tog 'n kaddisj aan haar opdra
Want die winters was te stroef
En om nog langer te vertoef
Is veels te ver verby haar jeug -
Sy sal nie nog 'n
Jaargang deug nie dus
Sal iemand iewers êrens
Tog 'n kaddisj aan haar opdra
As sy nie meer kan lag nie
Of haar oumenshande brei nie;
As sy nie meer die Sabbat
Met haar blinde oë berei nie