Die Geur van Gom-Coenie De Villiers/Errol Dyers
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Die Geur van Gom-Coenie De Villiers/Errol Dyers 文本歌词
Die Geur van Gom - Coenie De Villiers/Errol Dyers
Ja ek was skaars 'n jaar of tien
Toe't ek my eie brood verdien
Op 'n straathoek met my kinnerlyf
Het ek die ou beroep bedryf
Bedags is ek oor geld verleë
Vir 'n aalmoes uit jou BMW
Maar snags as ek my flikkers gooi
Is jy die jagter ék die prooi
Dissie myne nie
Dissie joune ie
Dis 'n anner vrou se man
Wat jy na vry
Dissie myne nie
Dissie joune ie
Dis 'n anner vrou se man
Wat jy na vry
Wat traak dit mense
Waar ek slaap
Dis oral koud in die winterkaap
So kom ek om so kom ek om
Van kaapse reën
En die geur van gom
So kom ek om so kom ek om
Van Kaapse reën
En die geur van gom
My antie woon op mitchell's plein
Met 'n man sonder naam en 'n kan vol wyn
Ek slaap soms op die huis se vloer
En droom van 'n ma wat melkkos roer
My pa se naam is onbekend
Sy kind is nou 'n boy for rent
Wat leef op coke en halwe brood
Teen twintig moontlik lankal dood
Dissie myne nie
Dissie joune ie
Dis 'n anner vrou se man
Wat jy na vry
Dissie myne nie
Dissie joune ie
Dis 'n anner vrou se man
Wat jy na vry
Wat traak dit mense
Waar ek slaap
Dis oral koud in die winterkaap
So kom ek om so kom ek om
Van Kaapse reën
En die geur van gom
So kom ek om so kom ek om
Van Kaapse reën
En die geur van gom