Maak Of Braak-Fokofpolisiekar

歌手 : Fokofpolisiekar
语种 : 纯音乐
时长 : 02:24

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Maak Of Braak-Fokofpolisiekar 文本歌词

Tuisgemaakte sosialewapen
Onbekende handgebare
Dooie mense maak asof hulle my ken
In die begrafplaas waar ek bly
Lag al die geraamtes vir my
Maar hulle is onbewus dat ek stuk
Vir stuk my hart by my keel afdruk
Drink nou hierdie bloed van my
Dis al wat ek het wat jy kan kry
Ek het spesiaal my are vir jou oopgesny
Se net dit lyk mooi
Die ewige kind agter in my kop bewe benoud
En krap oop sy toegestikte mond
Nes stilgebore babas huil
Ek nie oor die onregverdigheid
Van die lewe nie niemand lewe rerig nie
Ek het al my kos en geheime opgegooi
Se net dit lyk mooi se net dit lyk mooi
Ek het al daai fokkin' kak gesluk
Myself probeer verdrink
Se net dit lyk mooi se net ek is mooi
Paniekbevange angstig en alleen
Prins van donkerte ek dien myself alleen