Brand Suid-Afrika-Fokofpolisiekar

歌手 : Fokofpolisiekar
专辑 : Swanesang
语种 : 纯音乐
时长 : 03:20

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Brand Suid-Afrika-Fokofpolisiekar 文本歌词

Brand Suid-Afrika - Fokofpolisiekar
Vir jou is daar nog messe wat wag
In die bosse buite jou huis in die nag
Ons sal mos veilig wees ons sal mos veilig wees
Ons hou ons gewetens skoon en sluit toe die deur
Ons het petrol gevat
En ons het al ons brûe afgebrand
Voor dat ons aan die anderkant was
En ek besef nou
En ek besef nou eers
Bloed en yster bloed en grond
Bloed en olie bloed en grond
Bang en lui en desperaat
Daars niks nuuts onder die son nie
En in die skaduwee brand Suid-Afrika
Wat weet ek van eerlik wees
My gewete syfer deur
My wakker lewe is deur die ou man se geheue
En ek besef nou
En ek besef nou eers
Bloed en yster bloed en grond
Bloed en olie bloed en grond
Bang en lui en desperaat
Daars niks nuuts onder die son nie
En in die skaduwee brand Suid-Afrika
En ek besef nou
En ek besef nou eers
Die Ossewa Brandwag
Het gisteraand
Die munisipaliteit
Opgeblaas
Bloed en yster bloed en grond
Bloed en olie bloed en grond
Bang en lui en desperaat
Daars niks nuuts onder die son nie
En in die skaduwee brand Suid-Afrika
En ons vir jou
En ons vir jou
Landmyne van skuldgevoelens
In 'n eenman konsentrasiekamp
Jy kla oor die toestand van ons land
Wel fokken doen iets daaromtrent
Brand Suid-Afrika