Ek Skyn (Heilig)-Fokofpolisiekar

歌手 : Fokofpolisiekar
专辑 : Swanesang
语种 : 德语
时长 : 03:48

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Ek Skyn (Heilig)-Fokofpolisiekar 文本歌词

Ek Skyn (Heilig) - Fokofpolisiekar
Te vinnig, te veel
Ek sal al my beloftes breek, as jy my net 'n kans kan gee.
Wie sal vir my liefde maak?
Wie sal vir my liefde maak?
As die somer so lekker is, hoekom voel ek so f**k't?
Ek skyn,
Ek skyn heilig, onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is
Geliefdes
Ons weet
'n Hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer.
Moenie so verbaas wees nie,
Gooi net 'n bietjie vet op die vuur.
Doos siek en melancholies.
Ek skyn
Ek skyn heilig, onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is
Ek bly verveeld en my bene is seer,
Ek staan voor jou deur en my kop klop.
Genade onbeskryflik groot
Ek is die Hel in
Bibber en beef die boere bedrieer
Die wêreld gaan jou haat my seun
As jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak
Ek skyn
Ek skyn heilig, onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is
Ek bly verveeld en my bene is seer,
Ek staan voor jou deur en my kop klop.