Vir Altyd 07 November-Fokofpolisiekar
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Vir Altyd 07 November-Fokofpolisiekar 文本歌词
Vir Altyd 07 November - Fokofpolisiekar
Vir altyd 07 November
al jou vriende se vir my
dat jy baie teleurgesteld sou gewees het in my
ek kan jou nie so goed soos wat ek wil
onthou nie
maar dit voel nou asof jy
'n bietjie beter na my kyk
jy't net soveel gedrink
en ook jou hele lewe lank
probeer weg hardloop
ek weet nie hoe jy as kind was nie
jy't ook elke aand uitgegaan
ek het geweet dit gaan gebeur
ek het geweet dit gaan gebeur
al die geskree-ery
was toe verniet gewees
ek het jou vergewe
en jy
jy vir my
ek sien jou in meisies raak
en dan gaan soek ek jou daar
ek weet dis fokken simpel van my
soos 'n baarmoeder
dun gesmeer
oor elke wegkruip plek
en trappie van my sosiale leer
als van jou wat in my gis
gee my hoendervleis
as dit November is
dis al wat ek wil se
dis al wat ek kan se