Ontken Altyd Alles-Fokofpolisiekar

歌手 : Fokofpolisiekar
专辑 : Lugsteuring
语种 : 德语
时长 : 03:13

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Ontken Altyd Alles-Fokofpolisiekar 文本歌词

Ontken Altyd Alles - Fokofpolisiekar
Vrede gevind
Met die teenstrydigheid wat in
Die are van my dorp versprei
Ek het te lank terug gedink
Te lank terug gesig gewys
Al my grense wat verskuif
Met my voete diep
Onder die slyk van stil rivier
Kop in wolke
Hande van dier
Dis net natuurlik so
Ek is net natuurlik hoog
Jy verdoof die deel
Wat tyd so skelm steel
Ek sal volgende jaar
Begin
Bedaar
Gaan jy jouself dan nou kluisenaar hou
Geweerloop teen die tempel
Nie in die mond nie
Onthou
Veels geluk met my vetraagsdag
Impulsiewe huiwering
As daar ooit n spesiale boodskap was vir my
Het ek dit mis gekyk
My liedjie van die jaar
Het ek perongeluk
Oorgetape