Sielswartgat-Fokofpolisiekar

歌手 : Fokofpolisiekar
专辑 : Lugsteuring
语种 : 纯音乐
时长 : 03:33

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Sielswartgat-Fokofpolisiekar 文本歌词

Sielswartgat - Fokofpolisiekar
Koop vir my n kaartjie huis toe
Ek het fokol geld
Koop vir my n huis op n plaas
En ons sal dans
As dit donker raak
Maak my groot en breek my
Maak my groot en breek my af
Dis n bose kringloop
En onder draai die duiwel rond
Lyk mooi
Want die verlede sal ons altyd inhaal
Sorgeloos eenvormig
In ons klein beige paleisies
Aan die buitewyke van kakstad
Raak ons sielsiek oorgewig
Kom stagneer in jou fokkin klug
Leer my om my kinders te vermoor
Leer my hoe om alle liefde te versmoor
En onder draai die duiwel rond
Dit is nutteloos
Daar is geen antwoorde daar buite nie
Maar ek's nog lank nie klaar getwyfel nie
Te veel dae van vaal wees en vrae vra
Te veel dae van passief bly en stil staan
Dankie vir alles
Dankie vir alles
Dank u
Dankie
Vir hierdie moerse fokkin gat in my
Waarin als wat mooi is in verdwyn
Ek dra nou hierdie glimlag by my