Tevrede?-Fokofpolisiekar
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Tevrede?-Fokofpolisiekar 文本歌词
Tevrede? - Fokofpolisiekar
Mikrogolfoond mense marseer
Wanbegrip wanbalans wanbeheer
Weggedraai
Met die son op hul rue
Ek verkies die son op my gesig
Ek sal nooit weer terug gaan nie
Ek sal nooit weer terug gaan nie
Ek sal julle nooit tevrede
Tevrede stel nie
Hou jou kop vas
Die probleem is net dat
Ek nie weet wie ek is nie
Hierdie kan nog lank vat
Hierdie kan nog seermaak
Kan ons maak of ons vir ewig kan leef
Sal ons ons geheime boodskappe vergeet
Fluister kliphard
Speel so sag as wat jy kan
Soen so veel as wat jy wil
Soen so veel as wat jy wil
Hou my net vas
Die werklikheid is dat
Ek nie weet wie ek is nie
Hierdie gaan nog lank vat
Hierdie gaan nog seermaak
Kan ons maak of ons vir ewig kan leef
Sal ons ons geheime boodskappe vergeet
Fluister kliphard
Speel so sag as wat jy kan
Soen so veel as wat jy wil
Soen so veel as wat jy wil
Soen so veel as wat jy wil
Soen so veel as wat jy wil
Soen so veel as wat jy wil
Soen so veel as wat jy wil
Soen so veel as wat jy wil
Tevrede?-Fokofpolisiekar 推荐歌曲
Fokofpolisiekar 10 Year Anniversary专辑下载
(2012-12-01)