Vernietig Jouself-Fokofpolisiekar
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Vernietig Jouself-Fokofpolisiekar 文本歌词
Vernietig Jouself - Fokofpolisiekar
Kom ons sing oor kuier op stellenbosch
Met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimum veiligheidstronk
Kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid
Kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Daar is 'n drang in my 'n instinktiewe haat
Vir instansies van die bewussyn konditioneer my
Die bybel van pyn
Ons almal pak die kole ons almal stook die vuur
Ons almal bou die mure wat idees bestry
Ons is die rebelle wat misluk het
Ons almal kak die rels uit waaraan ons almal verstik het
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Dis moeilik om die kettings af
Hulle maak dit aan jou binnegoed vas
Dis moeilik om die kettings af te breek
Vernietig Jouself-Fokofpolisiekar 推荐歌曲
Fokofpolisiekar 10 Year Anniversary专辑下载
(2012-12-01)