Hemel Op Die Platteland (Akoesties)-Fokofpolisiekar

歌手 : Fokofpolisiekar
语种 : 英语
时长 : 03:16

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Hemel Op Die Platteland (Akoesties)-Fokofpolisiekar 文本歌词

Hemel Op Die Platteland (Akoesties) - Fokofpolisiekar
Kan jy my skroewe vir my vasdraai
Kan jy my albasters vir my vind
Kan jy jou idee van normaal
By jou gat opdruk
Kan jy
Kan jy apatie spel
Kan iemand dalk 'n god bel
En vir hom se ons het hom nie meer
Nodig nie
Kan jy
Kan jy apatie spel
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Reguleer my
Roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk dit veilig
Stuur my dan waarheen al die dose gaan
Stuur my hemel toe
Ek dink dis in die platteland
Kan jy jou idee van normaal
By jou gat opdruk
Kan jy
Kan jy apatie spel
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland