Klipgooi Glashuis-Fokofpolisiekar
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Klipgooi Glashuis-Fokofpolisiekar 文本歌词
Klipgooi Glashuis - Fokofpolisiekar
Moenie bang wees nie
Gee jouself weg
Vir absoluut niks nie
Word deel van die battery
Waarna niemand sal luister nie
Ons is in elk geval dieselfde
Koolstof kopiee
Met slange vir vriende
Dwelms is skelm
En het al my woorde gesteel
Ons soek 'n podium
Iets van betekenis
Nou dat ons ouer is
Word die rook al hoe dikker in
My longe ingeasem
Doen ons prozac in plaas van ritalin
Drink ons op jou wat sy drome kan onthou
Jy's nie generies nie
Ek's net pateties
Dis redelik frusterend maar
Ek wil net iets warm vashou
Die emosionele hel
Waarin ek myself bevind
Nou dat ons kouer is
Word die rook al hoe dikker in
Ons atmosfeer in gebliksem
'N weermag hyskrane op die horison
Beskerm jou deur om jouself toe te bou
Vasgepleister in woonkamers
In voorstede
Soek ons grasie van ons doemprofete
Ek lys my nuweweeks voornemens magteloos
Verplig en beskuldig
Inspirasie vasgeverf in wit
Nou dat ons ons ouers is
Word die rook al hoe dikker in
My longe ingeasem
Doen ons prozac in plaas van ritalin
Drink ons op jou wat sy drome kan onthou
Klipgooi Glashuis-Fokofpolisiekar 推荐歌曲
Fokofpolisiekar 10 Year Anniversary专辑下载
(2012-12-01)