Vasbeslote Korporasie (Deel 2)-Fokofpolisiekar
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Vasbeslote Korporasie (Deel 2)-Fokofpolisiekar 文本歌词
Vasbeslote Korporasie (Deel 2) - Fokofpolisiekar
Vasbeslote Korporasie (deel 1)
dink internasionaal
dink globaal
tree op lokaal
'n skaap skree wolf
en al die skape glo hom
die lewe maak sy voordeur toe
en los die balkon skuifdeur oop
vir jou om by af te spring
vir jou om by uit te spring
geld is god
prys alles
prys hom
here help ons
help seker nie
daar was niks wat menslik is
van ons verwag nie
met 'n kop vol suur
probeer ek voel of iets
dit daal op my
op my onderbewussyn
al wat ek voel is siek
al wat ek voel is siek
geld is god
prys alles
prys hom
here help ons
vrou huil in geheim
soms voor goeie vriendinne
besigheid verloop
al gaan hoof van departement dood
ek droom
dis al wat deesdae werklik is
'n mens sou hoop
dat die geskrywery
kan een bring tot
dieper insig
dieper water
stiller grond
ek vat myself vir 'n doos
as ek saam met jou is
eintlik wil ek net huis toe gaan
hierdie mense ken my nie
Vasbeslote Korporasie (Deel 2)-Fokofpolisiekar 推荐歌曲
Fokofpolisiekar 10 Year Anniversary专辑下载
(2012-12-01)