Ek Skyn (Heilig)-Fokofpolisiekar
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Ek Skyn (Heilig)-Fokofpolisiekar 文本歌词
Ek Skyn (Heilig) - Fokofpolisiekar
Te vinnig te veel
Ek sal al my beloftes breek
As jy my net 'n kans kan gee
Wie sal vir my liefde maak
Wie sal vir my liefde maak
As die somer so lekker is hoekom voel ek so f**k't
Ek skyn
Ek skyn heilig onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is
Geliefdes
Ons weet
'N hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer
Moenie so verbaas wees nie
Gooi net 'n bietjie vet op die vuur
Doos siek en melancholies
Ek skyn
Ek skyn heilig onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is
Ek bly verveeld
En my bene is seer
Ek staan voor jou deur en my kop klop
Genade on
Beskryflik groot
Ek is die hel in
Bibber en beef die boere bedrieer
Die wêreld gaan jou haat my seun
As jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak
Ek skyn
Ek skyn heilig onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is
Ek bly verveeld
En my bene is seer
Ek staan voor jou deur en my kop klop
Ek Skyn (Heilig)-Fokofpolisiekar 推荐歌曲
Fokofpolisiekar 10 Year Anniversary专辑下载
(2012-12-01)