Swanesang-Fokofpolisiekar
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Swanesang-Fokofpolisiekar 文本歌词
Swanesang - Fokofpolisiekar
Die plafon bereik
Die laaste toneel van die eerste bedryf
Deurlopende verdowing
Wanorde
En deurmekaar gesigte
Dis al tradisie vir my
Die oop pad
Het sy tol ge eis
Om vinniger daar te kom sal jy vinniger moet ry
Om vinniger te lewe maak jou vinniger dood
Windgat nikswerd
Selfvoldaan verwerp
Slagoffer van jou eie verbeelding
Die droom het 'n nagmerrie geword
Skuldig bevind
Morele verkragting
Een nul trippel een
My brein krimp en my hande vibreer
Ligsku en besig om te dehidreer
Gistraand het 'n aborsie geraak
'N wettige verwydering
Van potensiaal
My innige simpatie goddank vir klank
Windgat nikswerd
Selfvoldaan verwerp
Slagoffer van jou eie verbeelding
Die droom het 'n nagmerrie geword
Skuldig bevind
Morele verkragting
Selfvoldaan verwerp slagoffer van jou eie verbeelding
Die droom het 'n nagmerrie geword
Skuldig bevind
Morele verkragting
Selfvoldaan verwerp slagoffer van jou eie verbeelding