Bel Vir Middelvinger-Fokofpolisiekar

歌手 : Fokofpolisiekar
专辑 : Swanesang
语种 : 纯音乐
时长 : 04:00

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Bel Vir Middelvinger-Fokofpolisiekar 文本歌词

Bel Vir Middelvinger - Fokofpolisiekar
Bel vir Middelvinger
Ons kan halfies gaan
Langs Tafelberg af ry
Terwyl die son sak
Doen dit nou
En ons kan kyk wat gebeur
Sal in elk geval
Die geld wat ek het spandeer
'n Doodloop aand
Van 'n doodloop maand
Van 'n baie onbesonderse jaar
My duiwels sal selfsugtig
By my waak
'n Vliegtuig verlaat Kaapstad Internasionaal
Los dit vir later
'n Plan B
Jy weet hoe dit werk
Enige oomblik kan een van ons vrek
Wat jy begin het moet klaar
Iemand word altyd in die steek gelaat
Dit raak erger voor dit gesond kan raak
Dis jy
Jy het hulle hier ingelaat
My duiwels sal nou snoesig
By my slaap
Ek le oop oe
Doodstil en wag
Vir 'n kans om te ontsnap
Om werklik gered te word
Moet jy eers op die rand staan
Ek is nie 'n welsyn saak nie
Dit mag dalk so lyk
Hoe konstruktief is negatiwiteit
Wat het ek bereik?
My toekoms ruineer
Om my hedendaag te preserveer