Morning Star, Durbanville-Fokofpolisiekar

歌手 : Fokofpolisiekar
专辑 : Swanesang
语种 : 纯音乐
时长 : 03:56

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Morning Star, Durbanville-Fokofpolisiekar 文本歌词

Morning Star, Durbanville - Fokofpolisiekar
Die ster wat ek volg
Volg tot sonopkoms
Ek verstaan beter as wat jy dink
Soort soek soort
Net die braafste dwase spring oorboord
Tyd leen sy wysheid
Aan wie geduldig wag
Die nag wys sy geheime
Vir die wie se oe
Aan kan pas
Die ster wat ek volg
Volg tot sonopkoms
Soepel en sag
Aan die buitekant
Maar daar's 'n diamant
Waar jou hart moet wees
My skat
Hierdie stad het jou by my gesteel
Ek hoop die waarheid
Kom by jou uit
Om as orgaan te funksioneer
Is gewoonlik onmoontlik
Vir 'n edelsteen
Die ster wat ek volg
Volg tot sonopkoms
Die N1 se stippellyn
Die half geboude brue
Vlieg by my kop verby
Dis vanaand vir nou
Iemand sal begrafnis hou
Hierdie stad het jou by my gesteel
Skemers op strande
Vakansiegangers
Die krag kan maar afgaan
Jy skyn tog helder
Jou rykdom begrawe
Tussen longe en are
Foute maak al maak dit seer
Sweer dat ek sal aandag gee