Ek Dink Aan Jou (As Dit Re?N)-Fokofpolisiekar

歌手 : Fokofpolisiekar
专辑 : Monoloog In Stereo
语种 : 纯音乐
时长 : 03:39

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Ek Dink Aan Jou (As Dit Re?N)-Fokofpolisiekar 文本歌词

Ek Dink Aan Jou (As Dit Re?N) - Fokofpolisiekar
'N Oomblik is die wêreld werd
Maar net die eerste een
'N dier bly 'n dier
Gaan slaap as jy sal beter raak
As jy aan die slaap kan raak
'N dier bly 'n dier
Ek dink aan jou as dit reën
Ek dink aan jou as dit reën
Hierdie vier mure maak my naar
Is jy siek of sit jy aan
Die lied in my hart is 'n swane sang
Ek dink aan jou as dit reën
Ek dink aan jou as dit reën
Kwaad raak ons net vir mekaar
Mans bly seuns
Seuns wil mans wees
Ek sweer daar's iemand
Wat in die hoek staan
As ek my oë knip is sy
Weg soos my kinderdae
Ek dink aan jou as dit reën
Ek dink aan jou as dit reën
Ek is nie meer lief vir jou nie
Ek kon jou nie gelukkig hou nie
Beloftes breek
En styf vashou maak seer
Kwaad raak ons net vir mekaar
Mans bly seuns
Seuns wil mans wees
Deesdae vat dit langer
Om mense te leer ken
Deesdae vat dit langer
Om mense te leer ken
Eesdae vat dit langer
Om mense te leer ken
Deesdae vat dit langer