Die Seksuele Revolusie-Fokofpolisiekar

歌手 : Fokofpolisiekar
专辑 : Monoloog In Stereo
语种 : 纯音乐
时长 : 03:23

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Die Seksuele Revolusie-Fokofpolisiekar 文本歌词

Die Seksuele Revolusie - Fokofpolisiekar
Onskuld is 'n vrug
'N Droė metafoor vir ouer raak
Ek stap versigtig met 'n blinddoek op
Dis baie mooi as twee jong mense soen
Begeerte is 'n spieėlbeeld
Omstandigheid 'n luuksheid van
Gesonde verstand
Dis dalk onplesierig
Maar die roltrap moet jy trap
Onskuld is 'n vrug
'N Droė metafoor wat ouer raak
Ek stap versigtig met 'n blinddoek op
Ons kort 'n lyer
'N Bedrieėr om ons op te sweep
Om vir ons rigting te kan gee
En al die kenners stem ooreen
Jou eie graf moet jy seker
Maar self grawe
Jou eie doodskis jouself maak
Jou eie toespraak by jou begrafnis praat
Onskuld is 'n vrug
'N Vrot metafoor vir ouer raak
Ek stap versigtig met 'n blinddoek op
Jou breinkind gaan jou doodmaak
En almal sal verstaan
Hy is uit kadawers aanmekaar geslaan
Onskuld is 'n vrug
'N Droė metafoor wat ouer raak
Ek stap versigtig met 'n blinddoek op