As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand-Fokofpolisiekar

歌手 : Fokofpolisiekar
语种 : 德语
时长 : 02:24

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand-Fokofpolisiekar 文本歌词

Elke oggend is ek in die hel,
Ek word wakker en die vlamme brand my vel.
Sal ek ooit rerig kan opstaan,
En nie my bed mis nie?
Gee my alkahol,
Gee my 'n lewe,
Gee vir my raad,
Vir my 'n rede,
Sodat ek kan opstaan,
Verlore gebore.
En elke keer as ek glimlag,
Raak dit net swaarder,
Kan ek ophou lewe na vandag?
En als is weg,
Draai jou ander skouer dan's
Als reg.
Hoekom raak ek so kwaad?
Ek vind ek raak so kwaad,
En ek skree "god!"
Maar dit is niks werd nie.
Daar is iets beeldskoon in die donker nag,
Daar is iets beeldskoon in die donker nag,
Daar is iets beeldskoon in die donker nag,
Daar is iets beeldskoon...
Daar is iets beeldskoon in die nag!
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand

As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand专辑下载

(2008-07-01)