Tonnelvisie-Fokofpolisiekar
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Tonnelvisie-Fokofpolisiekar 文本歌词
Tonnelvisie - Fokofpolisiekar
As hierdie bloedrooi oe kon sien
Hoe laat dit werklik is
Hoe laat ons almal is
Hoe kaal ons eintlik is
Projekteer jou demone
Teen die kombers
Fukt van sigaretstompies
En ek wou vir jou my hart
Maar daar's gate in gebrand
Ek blameer dwelms
Ek blameer druk
Vir die heruitsending
Ek teken vir my n kaart
En maak dit vol met doodloopstrate
Ek het altyd geweet
Dat ek niemand sou wees
Ek het al my gevoelens verniet weg gegee
Daar is gif in jou kinders se kos
Daar is tydbomme in gapings
Van opvoeding gelos
Daar is gif in jou kinders se kos
Daar is tydbomme in gapings
Van opvoeding gelos
Tonnelvisie-Fokofpolisiekar 推荐歌曲
Lugsteuring专辑下载
(2008-07-01)