Die Grootste Gaping-Fokofpolisiekar
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Die Grootste Gaping-Fokofpolisiekar 文本歌词
Die Grootste Gaping - Fokofpolisiekar
Ons is leeg want ons wil wees
Ondergrondse bourgeoisie
As jy n eerlike opinie soek
Hou op lieg
Lang strate wat soos heiligdom
Die ewigheid in reis
As jy ooit hulp nodig het
Sal ek jou kan verwys
Gooi jou hande in die lug
En prys die duisternis
Soos die woonstelblokke
Soos die kinders van die aand
Onvervangbaar
Ons is leeg want ons wil wees
En in sirkels sal ons volg oppad
Na die beloofde land
Verlore deel wat wegkruip
In die wolkbreek oor die veld
Rys jou hande vir die klug
En bind die duisende
Slawe wat vol maag staan
En vir nog reklame vra
Soos die kinders van die maan
Onverklaarbaar
Ons soek die aandag
Van die breinlose gehoor
Ons soek die hongersnood
Die dringende gebrek aan energie
Ons is opsoek na die soeke na iets
Ons is leeg want ons wil wees
Die Grootste Gaping-Fokofpolisiekar 推荐歌曲
Lugsteuring专辑下载
(2008-07-01)