Tiener Aksie Einde-Fokofpolisiekar

歌手 : Fokofpolisiekar
语种 : 英语
时长 : 03:58

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Tiener Aksie Einde-Fokofpolisiekar 文本歌词

Tiener Aksie Einde - Fokofpolisiekar
Tiener angs is 'n hoe muur
Om teen uit te klim
Net om weer vas te sit
In die hakkiesdraad
Wat die naiwiteit is
Dit raas al fokken jare
Wit kinders van afrika
Dankbaar wees dat jul nog leef
Wat maak jul hier
En waar kom jul vandaan
Ek neem aan dat ek
Altyd alleen sal staan
Dis makliker om mense so
In die oë te te staar
Die weer is plesierig hier
Daars net geen plek vir my
Om my kop neer te lê nie
Selfmoord het baie
Van ons weggedra
Drank en die duiwel
Het gesorg vir die res
Massiewe koopkrag
Maar wanaangepas
Viva
Viva die middelklas
Die waarheid lê daar buite
Maar al die leuens bly hier
Binne in ons kwaadaardige gewas
Ek neem aan dat ek
Altyd alleen sal staan
Dis makliker om mense so
In die oe te staar
Die weeer is plesierig hier
Daars net geen plek vir my
Om my kop neer te lê nie
Ek neem aan dat ek
Altyd alleen sal staan
Dis makliker om mense so
In die oe te staar
Die weeer is plesierig hier
Daars net geen plek vir my
Om my kop neer te lê nie