Prioritiseer-Fokofpolisiekar
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Prioritiseer-Fokofpolisiekar 文本歌词
Prioritiseer - Fokofpolisiekar
Salueer die vurige moedeloosheid
Die klank van skynbare identiteit
Jou slagspreuk hier
Onverskillig van formaat
Waarskynlik nagemaak
Prioriteit no 01
Kom lewendig hier uit
Jou merke sal getuig
Harsings by my skedel uitgesuig
'N ritueel
'N fees
Om my id op te offer
Vir almal wat wil leef
Tap die vatte leeg
Die houer
Het sy gees gegee
Prioriteit no 01
Kom lewendig hier uit
Jou merke sal getuig
Van 'n toomlose leefstyl
Wees bly jy's vry
Jy's gefok
So nou fok jy ons
Jou merke sal getuig
Van 'n aktiewe wanhopigheid
Jy's gefok
En nou fok jy ons
Al le my gemoedstoestand so blou
Sal ek altyd die berge kan onthou
Die poel water weerkaats
Die flitse die riete
Die beloftes van liefde
Wat die wolke geheim hou
Maar verklap in uitbarstings
Ons hande raak skaars
Maar dit dien as geleier
Prioriteit no 01
Kom lewendig hier uit
Jou merke sal getuig
Van 'n toomlose leefstyl
Wees bly jy's vry
Jy's gefok
So nou fok jy ons
Jou merke sal getuig
Van 'n aktiewe wanhopigheid
Jy's gefok
En nou fok jy ons