Tussen Die Krake-Fokofpolisiekar

歌手 : Fokofpolisiekar
语种 : 英语
时长 : 03:12

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Tussen Die Krake-Fokofpolisiekar 文本歌词

Tussen Die Krake - Fokofpolisiekar
Hierdie jaar het soos 'n
Vliegtuigenjin op my neergedaal
En ek neem aan ek sal moet
Verantwoordelikheid hiervoor aanvaar
My brose verstand
Wat wit warm
Soos 'n jong vlam
Hierdie lopende doodskis verbrand
Onkunde sal altyd seëvier
Jou haat sal jou verteer
Dis jammer dat almal
So verskriklik jammer is
Soos traumapasiënte
Is ons gevoelloos
Maar doelgerig om
So vinnig as moontlik
Ons pad
Ons pad uiteindelik
Uiteindelik hier uit te vind
Jou haat sal jou verteer
My brose verstand
Wat wit warm
Soos 'n jong vlam
Hierdie lopende doodskis verbrand
Onkunde sal altyd seëvier
Jou haat sal jou verteer
In ons verbrokkelende fondasie
Is daar nou lewe in krake
Waar daar eers niks was nie
En ons sal bly en veg
En sodoende ons menswees verloor
Maar wat bly dan oor
My haat sal my verteer
Jou haat sal jou verteer
My brose verstand
Wat wit warm
Soos 'n jong vlam
Hierdie lopende doodskis verbrand
Onkunde sal altyd seëvier
Jou haat sal jou verteer
Jou haat sal jou verteer