Angs Aanval-Fokofpolisiekar
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Angs Aanval-Fokofpolisiekar 文本歌词
Angs Aanval - Fokofpolisiekar
Hoe lank
Hoe lank voor ons hier kan wegkom
Hoe anders is n
Hoeveel anders is n ander plek
Ons het dan dieselfde siekte
Ek heroorweeg die rol wat ek
In hierdie spel moet speel
Hierdie is die koorsang
Van ons middelmatigheid
Die pynvolle aanvaarding
Van ons onoorspronklikheid
Juig besmette asem uit
My moe longe uit
Verwerp die lewenslange stryd
Vir n plekkie in jou koninkryk
Moenie so fokkin verveeld lyk nie
Ek dog jy sal bly wees om te hoor
My onselfsekerheid
Het die beter van my gekry
Ek dog jy sou bly wees om te hoor
Jy ken nie die helfte daarvan nie
Moenie maak asof jy beter
My beter kan verstaan nie
Jy ken nie die helfte daarvan nie
Angs Aanval-Fokofpolisiekar 推荐歌曲
Lugsteuring专辑下载
(2008-07-01)