Oop Vir Misinterpretasie-Fokofpolisiekar

歌手 : Fokofpolisiekar
专辑 : Monoloog In Stereo
语种 : 纯音乐
时长 : 03:43

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Oop Vir Misinterpretasie-Fokofpolisiekar 文本歌词

Oop Vir Misinterpretasie - Fokofpolisiekar
Net die skoon word vermoor
Net die sag kry seer
Net die jonk glo
Soos wat net die jonk van hart kan glo
Elke jaar gaan vinniger verby
Daar is geen konstantes nie
My ideaal is net 'n skadu teen die muur
Kunsmatig of nie
Dis my kennis my vuur
Alhoewel mens nooit kan
Seker wees oor enige iets nie
My skoene is deur vroue slawe
In die verre ooste gemaak
Dis nie my skuld nie
My korttermyn geheue verval
Tersiere opvoeding nietig verklaar
Dis nie my skuld nie
Net die skoon word vermoor
Net die sag kry seer
Net die jonk glo
Soos wat net die jonk van hart kan glo
Elke jaar gaan vinniger verby
Moet nie bekommer nie
Jou verbeelding spring jou voor
Dit was nog altyd so
'N mens kan baie praat
Tog sukkel om sin te maak
Almal weet perspektief
Is nie 'n speelding nie
My vriende se bediendes
Het hulle met liefde groot gemaak
Dis nie my skuld nie
Ek herinner myself aan my pa
Hulle moes grens toe gaan
Dis nie my skuld nie
Net die skoon word vermoor
Net die sag kry seer
Net die jonk glo
Soos wat net die jonk van hart kan glo
Net die skoon word vermoor
Net die sag kry seer
Net die jonk glo
Soos wat net die jonk van hart kan glo
Net die skoon word vermoor
Net die sag kry seer
Net die jonk glo
Soos wat net die jonk van hart kan glo