In Die Transvaal-Piet Botha

歌手 : Piet Botha
语种 : 英语
时长 : 04:06

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT In Die Transvaal-Piet Botha 文本歌词

Die donderweer raas oor jou radio
Die nag kom aan
Nog 'n vaal skemer het gekom en gegaan
Gister hang soos 'n landskap
In 'n goue raam,
Jy wonder wat pla jou,
jy voel so oud vanaand
Jy's lewenslank in die wilde Transvaal
Hier's 'n deurnagdiens vir
'n man soos jy, 'n man soos jy
Wonder jy wanneer kom
die Oubaas jou haal
Is jou huur betaal kan jy vir
altyd hier bly? In die Transvaal
Die brandewyn raas soos 'n rodeo
Met 'n engel in die saal Sy vaa jou naamn en trou met jou
Hou 'n gront ontlaaal
Jare daarna is jy eensaam,
en grys met 'n glas
Dis dop en dam en deesdae
Is die linkerbaan jou baas
jy's lewenslank in die harde Transvaal
By die vurk in die pad skiet jy links
en dan hou jy net aan en aan on as die derde kraai vlieg
gaan jy staan en klim deur die drade
jy's lewenslank in die bitter Transvaal.