Klein Bietjie Reën-Piet Botha

歌手 : Piet Botha
语种 : 英语
时长 : 04:42

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Klein Bietjie Reën-Piet Botha 文本歌词

As die wind en weer so oor die berg kom sweef
Sien ek jou weer so in my gees
Ons was kinders maar jy het altyd geweet
Wie jy wil wees
nou en dan jou gesig gesien
As ek aan 'n tydskrif vat
Om en dom, kom by die dokter aan
En daar le De Kat
So aangesien so opgesmuk
Maar die make up laat jou jonger lyk
Daar was altyd 'n bietjie reën in jou oë
Skielik het die son sy rug gedraai op jou
Waar sal jy gaan, wie sal jou vashou?
O my baby hoekom is jy so alleen?
O my baby altyd 'n bietjie reën
Die kinders word groot die liefde gaan dood
En die prokureur, by maak seker
Jy kry jou deel, sak vol geld en 'n klein kasteel
Wat uitkyk oor die see
Hulle se dit was 'n .38, Smith en Wesson
Iemand hoor die geluid, roep die nagwag
Sluit die deur oop, vloek hardop uit en se
Bel die polisie by Seepunt
Maar more is jy weer in die nuus
Miskien op bladsy drie of vier
Miskien 'n foto, man staan by jou graf
En in sy hande, so drie hale
Wit angelier... wit angelier