Van Tonder-Piet Botha

歌手 : Piet Botha
语种 : 英语
时长 : 04:40

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Van Tonder-Piet Botha 文本歌词

Die spook het jou nou gevat
Maar hier waar jy staan
Is net die lede van jou bende
So loop jou gedagtes
En jy hoor in Kimberley hys hulle die vlag van Brittanje
Iewers sterf nog ‘n kind in ‘n konsentrasie kamp
Maar dis nou alles iets van die verlede
Prinses van wat
Bobbejaanwyfie dra sulke mooi klere
Chorus:
Toe ek weer so kyk
Miskien net vir ‘n oomblik
Vang ek ‘n spook
Ek dink ek is ‘n siener
Sê vir Jannie Hattingh
Ek sal dit altyd onthou
Sê vir Van Tonder
Ek stel dit hoog op prys
Weet nie of ek jou ooit weer gaan sien
Hulle sê al die rebelle word dood geskiet
Almal wat hulle kry
Noord van die Oranje Rivier
Net vir die koning
Net vir sy plesier
Chorus