Donkermaan-Piet Botha

歌手 : Piet Botha
语种 : 英语
时长 : 04:32

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Donkermaan-Piet Botha 文本歌词

Nou kyk daar is geen verskoning
Vir alles wat ons doen
Doen ons maar net
Om iets van die hemel te proe
Sondaarsirkel en brandewynstraat
Dis baie waar, veral vanaand
Chorus:
Maar vir jou sal ek nooit vergeet
Al woon jy nou
In n huis vol spoke en geeste
In n wit paleis
Mense met spierwit klere
Vir jou medisyne bring
Vergeet van gister, te naby
Aan die donkermaan
Nou kyk daar is geen verweer
Geen vals eis, alles wat ons begeer
Was maar altyd net n kamer met son
In n groot grys gebou
Chorus
Cathy kom nooit weer huistoe
Miskien net vir krismis of nuwejaar
Moenie so baie praat nie
Slaan daai kitaar
Chorus