Bordello-Piet Botha
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Bordello-Piet Botha 文本歌词
Bordello - Piet Botha
Daar is 'n huis in Johannesburg
Waar die rooi lig brand elke aand
En baie siele het hier alles verloor
Dobbel slegte vrouens en drank
My een been is nog op moeder aarde
Maar die ander een is nog op die trein
Potgieterstraat 10 jaar vir roof
Dit het ek dit het ek gekry
O Magistraat sê vir my moeder
Om haar trane vir iemand anders te hou
Dit wat ek gekry het het ek verdien
Ek met my baadjie my baadjie blou
En leer tog vir julle kinders
Van die Hemel en van die hel wat brand
En hou hulle vir ewig weg as julle kan
Van die huis op die Wit watersrand
Daar is 'n huis in Johannesburg
Waar die rooi lig brand elke aand
En baie siele het hier alles verloor
Dobbel slegte vrouens en drank