O My Heiland-Piet Botha

歌手 : Piet Botha
专辑 : Die Mamba
语种 : 纯音乐
时长 : 05:05

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT O My Heiland-Piet Botha 文本歌词

O My Heiland - Piet Botha
Daar's 'n kêrel wat staan by die deur
Gecollar en getaai
En hy soek geld voordat hy gaan waai
Sy oë die kan jy nie sien
Oor die bril wat hy dra
Hy is baie ernstig hy gaan nie weer vra
Maar niemand weet wie wat moet betaal
En niemand weet hoeveel
Maar die wiele moet draai
En die mense wil speel
In huise van hartseer
Strate van reën
Op paaie sonder grense
Oor en weer en weer 'n keer
En Liefde moet gaan dans vanaand
Met die man wat daar buite staan
O my Heiland wat nou
O my Heiland o my Heiland
Wat nou wat nou
By die bushalte net duskant Matlapeng
Het die profeet gesit en gewag
Maar die bus wat vir hom moes kom haal
Het in die donker verdwaal
En die mense tevergeefs het hulle gebid
Deur die nag
En toe hy die volgende dag eers daar opdaag
Was daar niemand wat meer vir hom wag
O my heiland wat nou
Maar niemand weet wie wat moet betaal
En niemand weet hoeveel
Maar die wiele moet draai
En die mense wil speel
In huise van hartseer
Strate van reën
Op paaie sonder grense
Oor en weer en weer'n keer
En Liefde moet gaan dans vanaand
Met die man wat daar buite staan
O my Heiland wat nou
O my Heiland o my Heiland
Wat nou wat nou
En Liefde moet gaan dans vanaand
Met die man wat daar buite staan
O my Heiland wat nou wat nou